Tagged: Bybel
Hoe bestudeer ek die Bybel? – Jan van der Watt
Elbe vra: Ek wil die Bybel bestudeer van voor tot agter, kruis en dwars maar sistematies. Hoe kan ek dit doen? Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: Daar het onlangs ‘n artikel oor Bybelstudie op ons webblad verskyn. Hier...
Digitale Bybel – Francois Malan
Danie vra: Waar kan ek n naslaan Bybel digitaal kry om af te laai? Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Ek weet nie van ’n naslaan bybel nie, maar by You Version kan jy ’n 1983-vertaling, 1953-vertaling, Die Boodskap en Die...
Die PWL-Bybel – Hermie van Zyl
Jaco vra: Ek wil graag iets weet omtrent die PWL – “Pad van die Waarheid tot die Lewe”-Bybel, geskryf deur Gerrie Coetzee. 1. Is die Bybel ’n betroubare bron om mense te leer, aangesien die vertaler reken dit is die...