Die Bybel A-Z – Jan van der Watt
VRAAG: Is die Bybel A-Z die 1953 vertaling? ANTWOORD Prof Jan van der Watt antwoord: Die Bybel A-Z is nie ‘n Bybel nie, maar is ‘n boek wat baie inligting oor die Bybel gee. Dit vertel waar en wanneer die...

Vraag: Ek hoor soveel preke. Lees baie waarhede in die Bybel, maar sukkel nog om dit wat 2000 jaar gelede vir antieke mense geskryf is, vandag effektief toe te pas. Netnou lees ek iets “in” die Skrif wat nie daar...
Rina vra: Hoe leer mens jou kinders om die Bybel reg te verstaan? Is daar enige boeke of aanlyn- of aflaaibare dagstukke/Bybelstudie wat mens kan doen met hulle om bv die doop, paasfees, ens, reg te verstaan en die ware...
Inleiding: Op Radio Kansel se Brandpunt program (06:30-07:00 op 19 Junie 2015) het prof Hennie Stander, ek en Wynand Rossouw ʼn baie interessante gesprek gehad. Dit gebeur dikwels dat goeie Christene die Bybel amper soos ‘n towerspreuk aanwend. Mense sal...