Die mens se sondige natuur – Hermie van Zyl
Jacob vra Boodskapteks: Die 1983-Afrikaanse Vertaling vertaal die oorspronklike vlees van die mens as die mens se sondige natuur. Die nuwe 2014-Direkte Vertaling maak nou ook so. Die sondige natuur van die mens kom uit die kerk se belydenisskrifte. Dit...