Herhaling van woorde in die Bybel, bv Voorwaar, Voorwaar – Hermie van Zyl
Philna vra: Wat is die betekenis van die herhaling? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Verdubbeling en herhaling van woorde en begrippe kom baie in literatuur voor en het ’n retoriese effek, wat telkens kontekstueel vasgestel moet word. Byvoorbeeld (om...