Tagged: Charismatiese Kerke
Anna vra: As ‘n kerk ‘n “supernatural” of bonatuurlike diens aanbied, wat beteken dit? Is dit volgens die Bybel? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Verskillende kerke het verskillende tradisies waarbinne hulle opereer. Daar is byvoorbeeld die kerke van...
Mariana vra: Charismatiese kerke bied deesdae kursusse aan wat mense leer hoe om te profeteer. My vraag: Is dit moontlik? Is daar vandag nog profete? Charismate glo dat, omdat dit die laaste dae is, God deur mense met die gawe...
Die Groot Geloofswoordeboek: Pinksterkerke/Charismatiese Kerke
Pinksterkerke • Charismatiese kerke
Alhoewel hierdie twee groepe kerke baie in gemeen het, is daar ook duidelike verskille. Die eerste verskil is die tyd van ontstaan. “Pinkster” (soos die Pinksterkerke soms genoem word) het teen die begin van die vorige eeu in Amerika ontstaan, terwyl die Charismatiese beweging ‘n halfeeu later, in die laat 1950’s begin het.
Die Groot Geloofswoordeboek: Pinkster- en Charismatiese Kerke
Four Square Gospel • Apostoliese Geloofsending Kerk • Volle Evangelie Kerk (*Pinkster- en Charismatiese kerke)
Die Four Square Gospel word ook die Vierkant-evangelie genoem. Dit is die siening van die viervoudige amp van Jesus as die Verlosser, die Geneser, die Doper met die Gees en die komende Koning.