Soeker na God se Woord – Hermie van Zyl
Leser vra: Ek het my hele lewe lank nooit God se Woord gelees of geken nie. In die huis was nie so iets soos godsdiens of kerk van enige aard nie. Ek is vandag 57, en probeer dinge optel. Al...
Leser vra: Ek het my hele lewe lank nooit God se Woord gelees of geken nie. In die huis was nie so iets soos godsdiens of kerk van enige aard nie. Ek is vandag 57, en probeer dinge optel. Al...
Ester vra: Ek weet in die Bybel word daar baie gepraat oor toetsing van jou geloof. Waarom is dit nodig dat God ons geloof gedurig moet toets. Jesus sê tog dat as jy Hom aangeneem het en jy gered is,...
Petro vra:
Graag wil ek meer weet oor die verskille tussen ons Christelike geloof en die van die Islam Ek weet dat hul nie glo dat Jesus op die kruis gesterf het nie en dat hul glo dat Jesus net ‘n profeet was. Hoekom het ons Bybel niks van die geskiedenis van Mohammed in nie? Dit kan tog nie alles net verdigsels wees nie. My dogter wat as Christen gebore en groot geword het, het nou oor gegaan na die geloof en sy sê sy voel nader aan die Here deur hul leer te volg en alles wat sy my tot dusver meegedeel het kan ek nie mee fout vind nie. Hul erken ons geloof hoekom herken ons nie hul geloof nie?