Die skeldnaam Christen – Hermie van Zyl
Leser vra: Hoe kan julle almal praat van Christene, as daar nie vir God so iets soos ’n Christen bestaan nie? Die Satan het tog die woord geskep in die mond van die vervolgers van die gelowiges/dissipels (kinders van God)...