21 Augustus: Jy hoef nie altyd op jou regte te staan nie. – Jan van der Watt
2 Kor 11:7-33 (fokus 11:7-15) Hoe belangrik is dit om op jou regte te staan? Wel, ‘n mens kry dikwels die gevoel dat as jy dit nie self doen nie, gaan niemand dit vir jou doen nie. Almal loop net...