5 Augustus: ‘n Toekoms vol verrassings. – Jan van der Watt
1 Kor 15:29-50 (fokus 15:35-50) ‘n Mens wonder nogal baie hoe dit in die hemel gaan wees. Hoe gaan ons lyk en wat gaan ons doen? Interessant genoeg weet die Bybel dit nie eers nie. Paulus probeer dit hier op...