19 Desember: As God nie daar is nie…. – Jan van der Watt
Op 2:18-3:13 (fokus 2:18-29) Die Russiese skrywer, Dostojewski, het in sy boek Die broers Karamasow gesê: “As God nie daar is nie, word alles toelaatbaar”. Ja, as God se wil nie daar is om mense op die regte pad te...