20 Julie: Pas jou liggaam mooi op. – Jan van der Watt
1 Kor 6:12-7:9 (fokus 6:12-20) ‘n Mens kan nie sommer met jou liggaam doen wat jy wil nie. Dit is net so belangrik vir die Here as wat jou gees is. Hy het altwee gemaak en altwee behoort aan Hom....