27 Junie: Erken jou foute en word sterk. – Jan van der Watt
Rom 8:1-25 (fokus 8:1-17) As ons nie erken dat ons foute maak nie, is daar nie plek vir groei in ons lewens nie. Geestelike groei kom as ons ons swakhede leer ken en iets daaraan doen. Hoe meer swakhede jy...