30 Mei: Jy het rede om lekker te voel. – Jan van der Watt
Hand 13:1-41 (fokus 13:32-41) Wil jy sommer weer vir ʼn slag net lekker voel? Probeer dan bietjie die volgende geestelike oefening: Verbeel jouself dat jy Jesus glad nie ken nie en dink dan na oor die volgende vrae: Hoe sou...