26 Mei: “Waarom ek?” Moenie te veel vra nie. – Jan van der Watt
Hand 9:32-10:33 (fokus 9:32-43) “Tabita het omgegee vir ander mense. Waar sy kon het sy die armes gehelp en goeie dinge vir ander mense gedoen… (tog) het sy ernstig siek geword en is kort daarna oorlede” (9:36-37). “Waarom juis Tabita?”...