22 Mei: Ons hoef nie geestelik te verhonger nie. – Jan van der Watt
Hand 6:1-7:16 (fokus 6:1-7) Ons ken die storie van die man wat sy donkie geleer het om sonder kos klaar te kom. Net toe hy dit reggekry het, is die donkie dood. G’n mens kan sonder liefde klaarkom nie. As...