28 April: Selfverwyt kom altyd te laat. – Jan van der Watt
Joh 6:35-71 (fokus 6:60-71) Almal wat al gereis het, ken seker so ‘n stukkie selfverwyt oor daai keer dat jy opgegee het – jy het gevoel dit is net te ver, of jy is net te moeg. Nou kan jy...