6 Januarie – Raak van daai stresplooie ontslae – Jan van der Watt
Lees: Mat 6:1-33 (fokus: 6:25-33) ’Stel God se koninkryk eerste. Doen alles wat vir Hom belangrik is. Hy sal vir die res sorg. Hy sal elke dag vir julle genoeg kos en klere gee. En los maar môre se probleme...