Die Dood – Franscois Malan
Celeste vra My ma is die 21 ste Augustus 2017 oorlede op 69 jarige ouderdom. Sy was gesond en lus vir lewe. skielik word sy siek en binne ‘n maand sterf sy. Hoe verwerk jy dit?? Sy was my steunpilaar...

Michele vra: Hier is ‘n man wat ‘n praatjie gaan hou oor wat hy deurgemaak het in die hel. Ek is bietjie skepties daaroor, maar aan die ander kant sal ek graag wil hoor. Is dit moontlik dat mens onmiddellik...
Jesus se kruisiging
Dit was nege-uur die môre toe hulle Hom gekruisig het (Markus 15:25). Jesus het daardie selfde dag – ongeveer drie-uur – gesterf. Johannes vertel vir ons dat die twee misdadigers wat saam met Jesus gekruisig is toe nog gelewe het. Die soldate het hulle bene gebreek. Toe hulle egter by Jesus kom en sien dat Hy al klaar dood is, het hulle nie sy bene gebreek nie (Johannes 19:33).