Tagged: Die Groot Geloofswoordeboek: Geregtigheid

image_pdfimage_print

Die Groot Geloofswoordeboek: Geregtigheid

Die Groot Geloofswoordeboek: Geregtigheid

Geregtigheid

Die begrip “geregtigheid” word meestal in verband met God ge­bruik, maar geld ook in menslike verhoudings. Dit is verwant aan reg-verdigheid. Ge-reg-tigheid is ’n begrip wat dikwels misverstand wek. Dit is ’n regsterm wat met reg te doen het, dit wil sê met dit wat reg is in ’n bepaalde verhouding.

image_pdfimage_print