Saamwoon en trou – Hermie van Zyl
‘n Leser vra: Indien ’n paartjie al vir baie jare saamwoon in onthouding, is dit dan steeds sonde en is dit steeds nodig om te trou? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Hier word bitter min inligting gegee om op...