Die Groot Geloofswoordeboek: Dood en Lewe na die dood
Die Groot Geloofswoordeboek: Dood en Lewe na die dood
Dood
Die woord “dood” word in die Bybel in minstens vyf betekenisse gebruik:
Dood
Die woord “dood” word in die Bybel in minstens vyf betekenisse gebruik:
ʼn Leser vra:
Ek het na die program op TV gekyk “Aan die ander kant.” Ek kan sien dat daar groot belangstelling is veral as mense iemand na aan hulle verloor het. Die aanbiedster het ook gepraat oor ʼn persoon aan die anderkant wat blykbaar terwyl hy hier op die aarde was net baie gewerk het en nie tyd gebruik het vir sy geestelike lewe nie. Hy het gevra dat sy gesin vir hom moet intree en bid soos daar in die Woord staan “waar 2 of meer saamstem.” Dit maak nie vir my sin nie. As mens nie ʼn verhouding met God hier op aarde gehad het nie, hoe kan daar iets vir jou gedoen word as jy klaar dood is.
Inleiding:
In ‘n vorige artikel het ons gekyk na Paulus se beskrywing van die bestaan na die dood. In hierdie gedeelte gaan ons kyk wat Johannes in Openbaring daaroor skryf.
1. Inleiding:
Wat met ons gebeur na die dood, is dalk net so ‘n geheimenis as wat die uitverkiesing is (vgl. 1 Korintiërs 15:51).