Wie mag inseën? – Hermie van Zyl
‘n Leser vra: Ek het u artikel gelees rondom die verskil tussen doop of inseën. Die beplanning is dat my kleindogter binnekort ingeseën word. Ons is Gereformeerd en haar ouers Pinkster. Hulle predikant is onlangs oorlede en my kleindogter se...