Sonde en die gevalle mens/duiwel – Hermie van Zyl
Andrew vra: Ek staan vandag met ‘n vriend en gesels oor ons geneigdheid om sonde te doen, al is ons wedergebore Christene. Ons word kwaad, ensovoorts. Net nou die dag raak ek kwaad vir iemand in ‘n winkel en moes...