Tagged: Eerste Christen

image_pdfimage_print

Die eerste Christen

 

“Be laborious and diligent in your callings… and if you cheerfully serve [God] in the labour of your hands, with a heavenly and obedient mind, it will be as acceptable to him as if you had spent all that time in more spiritual exercises.” – Richard Baxter

Die eerste Christen

Ons het gesien dat Jesus Christus regmaak wat verkeerd is. Dit bring ons by die volgende vraag: Hoe moet ons daarop reageer?  Dit bring ons by dié fundamentele aspek van ons verhouding met God – geloof. Maar wat beteken geloof? Daarvoor gaan ons na Jesus se ontmoeting met Maria Magdalena kyk.

Niemand het in homself die vermoë om self geloof in Jesus Christus te produseer nie. Daarvoor het hy ‘n ingryping van buite nodig.

Jesus Christus het herhaaldelik verwys na sy dood en opstanding. Maria Magdalena moes terdeë daarvan bewus gewees het. Tog toe sy die leë graf sien, was haar eerste reaksie dat  hulle die Here uit die graf weggevat het.

image_pdfimage_print