Die wet in Deuteronomium 24 oor trou en skei – Hermie van Zyl
Vraag: Benita vra Ek wil graag weet hoe interpreteer ons in ons hedendaagse lewens dié spesifieke gedeelte in ’n Christen se lewe. Die jeug verstaan nie die konsep van die wet nie en ek vind dit net interessant, ten spyte...