Twee verskillende eindgebeure? – Hermie van Zyl
Rudolph vra: Lukas 21:23: Maar wee die vroue wat swanger is en die wat nog soog in daardie dae; want daar sal ‘n groot nood in die land wees en toorn oor hierdie volk. Hierdie vers kom voor waar daar...