Die eindtyd vervolg – Jan van der Watt
Jan vra: Op watter gronde kan mens sê dat die voorspellings in Matt 24 nie al almal plaasgevind het, behalwe die wederkoms van Christus nie. Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: Dit gaan hier om die vervulling van profesieë...