Eindtyd – Hermie van Zyl
Michele vra Boodskapteks: Volgens wat die Bybel sê, is ons blykbaar in die laaste sewe jaar tot Jesus weer kom. Beteken dit dat ons nou al in die tribulasietyd (= groot verdrukking) is? Kan mos nie wees nie, want die...

‘n Leser vra:
Ons het ‘n e-pos gekry wat handel oor Motorola wat ‘n chip ontwerp het bekend as Mondex wat onder mens se vel of onder jou skedel of op jou hand ingeplant word. Weet julle enigiets daarvan?
Willie vra:
2 Tessalonisense 2:3 ” Die Dag van die Here sal nie aanbreek voordat die opstand eers gekom en die wettelose mens , die mens wat vernietiging bring , na vore getree het nie.” Kan u help om die “opstand” waarna verwys word te verduidelik en wie die wettelose mens na wie Paulus hier verwys is. Ek wonder baie maal hoekom dit eers moet gebeur .
Die heidensending
Die kerk se taak om die evangelie aan alle mense te verkondig is een van die tekens van die nabye wederkoms van Christus. Jesus het self ‘n duidelike uitspraak: “En hierdie evangelie van die koninkryk sal in die hele wêreld verkondig word, sodat al die nasies die getuienis kan hoor. Eers dan sal die einde kom” (Matt 24:14).