Vraag: Wie het uit die venster geval… – Johann Voges
‘n Leser vra Wie het uit die venster geval ; Eutigus of Neanias Antwoord Dr Johann Voges antwoord: Die aanhaling wat ek vir jou hier weergee, is soos wat die in die Boodskap 2008 vertaling Handelinge 20:9 – 12 vertaal...