Vraag: DIE BRIEF AAN DIE GALASIËRS – Johann Voges
‘n Leser vra: Die eerste lesers van Galasiërs was nie Jode gewees nie – heel waarskynlik Kelte. hoe weet jy dat dit kelte was , was hulle nie van ierland nie? Antwoord Dr Johann Voges antwoord Hiermee ‘n verduideliking uit...