Verstand benewel of toor – Hermie van Zyl
Willie vra: In Galasiërs 3:1 gebruik Paulus die woord “toor” ( NLV) . In die 1983 vertaling praat hy van “verstand benewel” maar ek dink die Grieks verwys ook na toor . Hoekom sou hy die woord “toor” gebruik ?...