‘n Gay Pastoor – Jan van der Watt
’n Leser vra: Ek het ’n gay pastoor,. Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: Oor die gay pastoor: Die debat oor gays is baie sensitief. Die Bybel (Ou en Nuwe Testament – in die Nuwe Testament met name Paulus)...

ʼn Leser vra:
‘n Vriendin van my is “Gay.” Sy was nie altyd nie – sy was 14 jaar getroud, ‘n girl ontmoet en verlief geraak op haar. Ek voel dit is my plig om my hand uit te steek na haar en haar te laat verstaan dat daar iemand is as sy iemand nodig het – almal het haar afgeskryf. Is ek verkeerd? Ek glo dit is nie my plek om haar te judge nie – sy gaan eendag verantwoording doen oor haar optrede.