Perspektief op gebed (6) – Die hartklop van gebed. – Jan van der Watt
Kom ons word stil… Die uitdrukking wat ons soms gebruik om te sê ons wil bid is treffend: ‘Kom ons word stil’. As ons mooi daaroor nadink is dit eintlik so ‘n bietjie snaaks. Gebed is mos juis ‘n gesprek...