Perspektief op gebed (2) – Oor biddeloosheid en barometers. – Jan van der Watt
Ons geestelike barometer. Gebed kan as die barometer vir jou geestelike lewe dien. As dit nie so goed gaan met jou geestelike lewe nie, is gebed gewoonlik die eerste plek waar jy dit begin agterkom. Biddeloosheid is dus nie ‘n...