Perspektief op gebed (5) – Die hartklop van gebed. – Jan van der Watt
Al geselsende met God. ‘n Gesprek is ‘n gesprek. Gebed is ‘n gesprek. Natuurlik is dit ‘n baie spesiale gesprek, maar dit bly ‘n gesprek. Daarom is die gewone dinge wat van ‘n gesprek waar is, ook van gebed waar....