Perspektief op gebed (1) – Oor biddeloosheid en barometers. – Jan van der Watt
Manie die Marsman kom kuier. Kom ons begin met ‘n verhaaltjie. Veronderstel Manie die Marsman kom land met sy vlieënde piering iewers hier naby ons. Die eerste persoon wat hy raakloop is sowaar ‘n dominee! So in die gesels vertel...