Gebruike en Gewoontes in die Bybel: Oorlog(1) – JP Louw
Oorlog is altyd ‘n duur onderneming. Wanneer troepe uit hulle eie land gaan om oorlog te maak, word die mannekrag aansienlik verminder. Verder moet wapens, klere, kos, vervoer en alle ander onkostes van ‘n leër betaal word. Geen koning kan...