Tagged: Gebruike en Gewoontes in die Bybel
Baie mense in ‘n bevolking beoefen hulle politieke en godsdienstige oortuigings” sonder veel drama terwyl ander sterk aangetrokke is tot drukgroepe en selfs aktiviste word. In Bybeltye was dit nie anders nie: Veral in die moeilike tye na die Babiloniese...
Interessante Bybelgedeeltes Uittrek van skoene Eksodus 3:5: Skoene is meermale uitgetrek as mense in die huis inkom om so te verhoed dat die huis vuil getrap word. Nadat gaste se voete gewas is, het hulle die skoene ook uit...
‘n Formele ete Gewone etes het meestal op die grond, of selfs om ‘n tafel, geskied. So ‘n tafel was gewoonlik baie laag, en die mense het op matte gesit. Formele etes het of ‘n tafel gehad waarop die kos...
Verblyf Behalwe verblyf in ‘n herberg het mense ook op ander maniere as reisiger verblyf gevind. Die normale manier was om eers by die stadspoort te bly en te wag totdat jy genooi word om in te kom -dikwels deur...