Tagged: Gebruike en Gewoontes in die Bybel
Sentrale burg In sommige stede is ‘n sentrale burg of fort gebou wat as die woning van die leier of heerser gedien het, en ook as ‘n laaste vesting vir die inwoners as die poort of die muur die vyand...
Die markplek Die markplek het gewoonlik vanaf die poort gestrek. Hier het ook die owerhede hulle sittings gehad (Handelinge 16:19). Die inwoners het hier hulle ware verkoop en koopmanne van ver was hier bedrywig. Die mark was elke dag van...
Die poort In die vroegste tye was die hek of poort van ‘n muur om ‘n stad die kwesbaarste plek. Daarom is al gou baie aandag bestee om dit te versterk. Die Kanaäniete het selfs offers aan hulle gode gebring...