Tagged: Gebruike en Gewoontes in die Bybel
Die dryf van handel ‘n Bestaan is ook gemaak deur handel te dryf. Dit was egter ‘n latere ontwikkeling omdat die eenvoudige landboukundige ekonomiese bestel van die vroeë periode nie voorsiening gemaak het vir die dryf van handel nie. Dit...
Belasting Mense is ook aangestel.om belastings in te vorder. In die begin van Israel se geskiedenis is “belastings” gehef ter ondersteuning van die Tabernakel en later die Tempel (Deuteronomium 14:22-29; 18:1-5). Toe die volk ‘n koning wou hê, het Samuel...
Geldwisseling Geldwisselaars het ‘n belangrike rol gespeel. Dit was hulle taak om die geld van diegene wat by die tempel in Jerusalem kom aanbid het, om te ruil vir spesifieke soort munte wat aanvaarbaar sou wees om as offerande gebring...
Die muntstelsel Aanvanklik is koop-en-verkoop op ‘n ruilhandelgrondslag gedoen. Dit is egter al gou besef dat dit meer gerieflik was om ‘n standaarditem te verruil wat weer op sy beurt vir iets anders verruil kon word. Dit is gedoen deur...