Tagged: Gebruike en Gewoontes in die Bybel
Mediese werkers God het belowe dat die Jode goeie gesondheid sal geniet solank as wat hulle die wette van God gehoorsaam (Eksodus 15:26). Daar is etlike gesondheidswette aan hulle gegee wat voorskrifte ingesluit het oor sake soos gereelde rus en...
Klipmesselaars Klipkappers en klipmesselaars het nou saam met skrynwerkers gewerk in die boubedryf. Hierdie was egter nog ‘n vaardigheid wat deur die Jode aangeleer moes word. Die Jode het die groot en goed versterkte stede van die Kanaäniete (Numeri 13:28)...
Wewery Die weefkuns het regdeur die Ou Testament ontwikkeling ondergaan. Aanvanklik is ‘n horisontale weeftoestel gebruik wat op die grond vasgemaak is. Later is ‘n vertikale weeftoestel ontwikkel, alhoewel daar tye en plekke was waar beide soorte tegelykertyd gebruik is....
Leer- en kledingstofwerkers Die eerste klere wat die mens gemaak het, was van velle gemaak met die diere se hare nog steeds daarop (Genesis 3:21). Later is dit van leer gemaak. Elia (2 Konings 1:8) en Johannes die Doper (Matteus...