Tagged: Gebruike en Gewoontes in die Bybel
Die Tempel herbou Die tydperk voor die Babiloniese ballingskap toon duidelik hierdie wisselvallige aard van die godsdienstige lewe wat eers weer na die terugkeer uit die ballingskap deur Esra en Nehemia herstel is toe die Jode deur koning Kores van...
Salomo se Tempel Die tempel wat Salomo in Jerusalem gebou het, was grootliks ‘n herhaling van die opset wat in die tabernakel bestaan het. Dit was ‘n gebou in twee hoofdele waarin die ark van die verbond geplaas was in...
Naas die verskillende heilige plekke het die tabernakel ontwikkel as die besondere plek van God se openbaring aan die volk. Gedurende die uittog uit Egipte was hierdie tabernakel eintlik ‘n tent-tempel wat saam met die volk getrek het en oral...
Die Joodse godsdiens Naas die ander godsdienste het die Joodse godsdiens met sy eie heilige Wet ontwikkel, sy eie heilige plekke – veral tabernakel en die tempel in Jerusalem – heilige voorwerpe soos die verbondsark en offerapparate, en sy eie...