Tagged: Gebruike en Gewoontes in die Bybel
Die Egiptiese godsdiens Ons gegewens oor die invloed van die Egiptiese godedom op Israel is baie min en daaruit lyk dit of daar weinig oorname van Egiptiese gebruike deur die Jode was. Tog kon dit misleidend wees aangesien die Jode...
Voorts kan ons nou na enkele van die belangrikste godsdienste van die ou wêreld kyk en met inagneming van die voorgaande paragrawe beter verstaan hoe die mens telkens gesukkel het om die essensie van die uiterlike praktyk te skei. Daarom...
Daarom is die Joodse godsdiens so radikaal anders. Al die seremonies was maar net ‘n menslike dop of raamwerk waarin die essensie gehou is. Die raamwerk was kultuurgebonde. Dit was gegiet in vorme wat in die antieke wêreld bekend en...
Die vertelling waarmee die Bybel begin, handel oor God se skepping, sy voorskrifte vir menslike gedrag wat deur Adam en Eva verbreek word en wat verwydering van God meebring. Soos die boek Genesis voortgaan, word dit al meer duidelik hoe...