2014: Die jaar van gee
Instead of being free in God, people long to be free from God. — Emil Brunner
2014: Die jaar van gee
Kom ons maak 2014 die jaar van gee. In die proses moet ons altyd onthou dat ons nooit meer as God kan gee nie. Kom ons maak ‘n paar stellings oor gee.
Stelling #1: Vir ‘n volgeling van Jesus is gee nie ‘n keuse nie … dit is gehoorsaamheid
- Jesus stel dit baie duidelik : Waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees (Matteus 6:21).
- Jesus sê dat die grootste mededinger vir ons hart geld is: Jy kan nie God en Mammon dien nie (Matteus 6:24).