Liggaam, Siel en Gees – Jan van der Watt
Fanie vra: ·As die mens sterf verlaat die gees die liggaam en vertoef in rus dws “slaap” tot emet die wederkoms. Dus bestaan die siel dws denke, begrip, verstand, emosie, intellek nie meer nie. Die gees word deur Hom wat...