Tagged: Geldelike vergoeding
‘n Leser wil weet: Ek wil weet mag iemand evangelie verkondig en vergoeding ontvang? Antwoord Prof Francois Malan antwoord In 1 Koriniërs 9 gee Paulus ‘n reeks argumente waarom ‘n verkondiger van die evangelie vergoeding moet ontvang: 9:4 het ons...
Geldelike beloning in die Here se diens – Stephan Joubert
- Loon as geestelike gawe
Die motief van loon moet eerstens binne die konteks van die verlossingsleer van die Bybel geplaas word aangesien sekere beginsels wat hier ter tafel kom relevant is t.o.v. die beginsels rakende die materiële versorging van geestelike werkers.