Geloofsekerheid – Jan van der Watt
Sannie vra: a) In watter boek in die Bybel kom die woord GELOOFSEKERHEID die meeste voor. b) Die DIE BOEK VAN DIE LEWE, hoeveel keer kom dit voor in die Bybel. c) Hoeveel keer sal jou naam uitgewis word uit...
Sannie vra: a) In watter boek in die Bybel kom die woord GELOOFSEKERHEID die meeste voor. b) Die DIE BOEK VAN DIE LEWE, hoeveel keer kom dit voor in die Bybel. c) Hoeveel keer sal jou naam uitgewis word uit...
Wille vra: My geloof hang nie af van my emsosies nie, dit besef ek, maar daar is ʼn amperse tamheid in my geloofslewe. Ek lees gereeld Bybel en is n gereelde kerkganger. Ons het 2 skitterende predikante,maar tog is daar...
May your character be not a writing upon the sand, but an inscription upon the rock. —C.H. Spurgeon
Basiese geloofsvrae
Almal het ‘n afrigter nodig – selfs wêreldklas atlete. In ‘n sekere sin is ons geestelike atlete. Terwyl ons dan so ‘n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi, ook die sonde wat ons so maklik verstrik, en laat ons die wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop, die oog gevestig op Jesus, die Begin en Voleinder van die geloof. Ter wille van die vreugde wat vir Hom in die vooruitsig was, het Hy die kruis verduur sonder om vir die skande daarvan terug te deins, en Hy sit nou aan die regterkant van die troon van God (Hebreërs 12:1 – 2). Om goed te kan hardloop het ons aanmoediging en wysheid nodig. Dit kry ons in God se woord. Hierdie proses van afrigting en oefening noem ons dissipelskap.
Die ewige lewe op die nuwe aarde
Die ewige lewe is ‘n omvattende begrip vir die toekoms van die kinders van God. Daar is aansluiting by ons huidige lewe, en tog ook ‘n sprong in die onbekende in. Dit is lewe – dit ken ons. Maar dit is ewige lewe – dit ken ons nie.