Tagged: Geloofsvraen Geloofsekerheid
Vraag: Boodskap Teks:Ons mense wie gereeld kerk besoek word nie mooi gelei om geloofsekerheid en sekerheid van redding ons eie te maak nie.Die pragtige LB334 “God is liefde juig ons harte” gee die perfekte fondasie en dit kan gebruik word...
Willie vra: So baie maal hoor ek van mense (en predikante) wat sê op so en so ‘n datum het hulle tot bekering gekom en alles het verander en die vrede van die Bybel het deel van hulle lewe geword....
Willie het ‘n paar vrae oor geloofsekerheid gevra Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: Die vraag gaan oor geloofsekerheid. Hier volg ‘n kort opsomming van die vraag: Vraag 1: So baie maal hoor ek van mense (en predikante) wat...
Geloofsvrae: Begrippe vir die heilsweg: Geloofsekerheid – Adrio König
Geloofsekerheid
Onder geloofsekerheid (of heilsekerheid of sekerheid van saligheid) word verstaan dat ‘n mens nie in twyfel hoef te leef oor jou verhouding met die Here nie. ‘n Mens hoef nie maar net jou bes te doen en dan vir die beste te hoop nie.