Die Evangelie volgens Lukas: Die gelykenis van die Fariseër en die tollenaar (Luk 18:9-14) – Francois Malan
Na die gelykenis van die weduwee en die regter oor God se aanneming van Jesus se volgelinge, gaan hierdie gelykenis, wat ook net in Lukas voorkom, oor die voorwaardes vir hulle aanneming deur God. Die eerste gelykenis verwys na die...