Geloof en verlossing – Jan van der Watt
Vraag Hoef jy net te glo om gered te word? Antwoord Prof Jan van der Watt Antwoord: In Johannes 3:18 lees ons: ‘Hy wat in Hom glo, word nie veroordeel nie; maar hy wat nie glo nie, is alreeds veroordeel...

Chantelle vra:
Iemand het my gevra om hulle te help met ‘n vers in die Bybel. Ek self is nie seker of dit so staan in die Bybel nie. “elkeen sal volgens hul eie geloof salig/gered word”. Waar staan dit in die Bybel? Of is dit net ‘n stelling wat mense maak en dit met verskeie ander verse in die Bybel koppel?
Jan Smith vra:
Romeine 3:29 en 30: Of behoort God aan die Jode, en nie ook aan die heidene nie? Ja, ook aan die heidene, aangesien dit inderdaad een God is wat die besnedenes sal regverdig UIT die geloof en die onbesnedenes DEUR die geloof. Wil u dalk sê wat die verskil is tussen UIT en DEUR, asb?
Marguerite van Niekerk vra:
Kan julle asseblief vir my verduidelik wat Romeine 9 vers 10 tot 18 beteken. Baie dankie vir die diens.